Copy
SATI Produsente Nuusbrief 
13 Januarie 2017
View this email in your browser

2016/2017 STATISTIEKE

*Innames PPECB data - Uitvoere AgriHub data
INNAMES WEEK 1 (*PPECB)
Ekwivalent (4,5kg) Kartonne
STREKE 2016/17 2015/16 2014/15 2013/14
Noordelike Provinsies 4 318 692 3 934 887 3 249 822 2 897 437
Oranjerivier 17 829 946 1 513 105 15 014 351 10 753 474
Olifantsrivier  1 471 068     50 004   1 542 388      711 360
Bergrivier   2 364 378 3 078 018    2 607 721      457 686
Hexrivier   1 361 141 1 395 227    1 143 625      170 801
TOTAAL 27 345 225 27 671 287 23 557 907 14 990 758
UITVOERE WEEK 1 (*AGRIHUB)
Ekwivalent (4,5kg) Kartonne
MARK 2016/17 2015/16 2014/15 2013/14
Europese Unie 13 085 362 12 457 067 15 359 859 9 086 761
Verenigde Koninkryk   5 884 159   5 774 294   6 094 534 4 120 314
Midde Ooste      857 963   1 283 817      838 190    386 636
Suid-Oos Asië   1 220 785   1 103 077      639 812    348 494
Verre Ooste    1 273 499      979 112      897 752    550 288
Rusland       171 975      557 907      170 798    285 576
VSA & Kanada    1 270 086      523 742      230 364    120 783
Ander Markte       265 047      339 875      162 910      79 227
TOTAAL 24 028 876 23 018 891 24 394 219 14 978 079


Streeksoorsig

Olifantsrivier

Hierdie streek is basies klaar met pak. HUlle verwag om binnie die oesskatting te eindig. Baie produsente is tevrede dat hulle hul individuele skattings gaan haal.
 

Bergrivier

Die tipiese warm en droë toestande gedurende die dag duur voort alhoewel water 'n uitdaging word. Die streek is byna by die oesskatting. Die ontwikkeling van kleur word bevorder deur koeler nagte.
 

Hexrivier

Hulle seisoen is in volle gang. Die tipiese warm en droë toestande gedurende die dag is geskik tydens paktyd.
 

Oranjerivier

Goeie reën het in die streek geval wat die greep van die droogte gebreek het.

Bedryfsnuus

Een van die  groot tafeldruifplase Southern Farms (voormalig Schuitdrift), op die Oranjerivier/Namibië grens in die Noord-Kaap, het op Sondag 12 Februarie oorspoel. Drie huise is meegesleep terwyl 4 mense gesterf en talle beseer is. Die direksie en bestuur van SATI spreek hul medelye uit namens  die bedryf aan al die familie wat geraak is. Alle sterkte aan die eienaars, bestuur en werkers soos hulle herstel.

SATI op kykNet Die GROOT Plaas

Onthou om Dinsdae Die Groot Plaas op kykNet te kyk om 05:30 tot 06:00 (DSTV kanale 144 & 145) waar die gesigte en stemme van SATI en die sagtevrugtebedryf - wat tafeldruiwe insluit - vertoon word.
Copyright © *|2016|* South African Table Grape Industry, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list

Email Marketing Powered by Mailchimp
Copyright © *|2016|* South African Table Grape Industry, All rights reserved.


Want to change how you receive these emails?
You can update your preferences or unsubscribe from this list

Email Marketing Powered by Mailchimp